Motorskakelaar
'n Ontstekingskakelaar, aansitterskakelaar of aansitskakelaar is 'n skakelaar in die beheerstelsel van 'n motorvoertuig wat die hoof elektriese stelsels vir die voertuig aktiveer, insluitend "bykomstighede" (radio, kragvensters, ens.).